Hettie

du Plessis

Onneribome is ‘n A4 glanstydskrif propvol kreatiewe idees, ietsie-vir-almal leesstof en stories van ons eie Kathu & Kuruman mense. Dit is ‘n spogtydskrif wat jou lus maak om kaalvoet in die Kalaharisand te stap en na sonbesies te luister.

Koop dit gerus by die Boekwinkel