Hettie

du Plessis

Admin area

Atom

02/24/2016

2014 : Muis kry sy Deksel

Die ou gesegde wat lui: “As jy iets gedoen wil hê, doen dit self,” het hom in 2014 op ‘n baie vreemde manier aan my openbaar.
Ek was voor die spieël besig om gereed te maak vir die eerste werksdag van die jaar toe ek hom sien… ‘n uitgevrete lummel van ‘n muis wat onder my kas in skarrel. Met die eerste oogopslag was ek oortuig hy is die tipe wat gereeld in straatgevegte betrokke raak, want ek was seker hy het ‘n deel van sy stert só verloor. [Read More…]

Admin - 19:19:27 | Add a comment

‘Al was ek nie daar nie’

Kan jy jouself indink hoe dit sou wees as Jesus vandag in Kathu gebore sou wees?
Sterre wat skitter, goud wat in jou reissak glinster en ‘n eng’lekoor wat sorg vir die vermaak. Dink net hoe sou die koerantopskrifte lui. [Read More…]

Admin - 18:56:37 | Add a comment

Pause vir Ouma se Melktert

Ek ontdek toe mos Ouma Hettie se koeksister- en melktertresepte in haar eie handskrif. ‘n Kosbare skat, al moes Oupa Adolf altyd ‘n maand lank aan een liefdesbrief ontsyfer.
KG bl 21 20131130 b.jpg
Die ontdekking het my ‘n bietjie laat dink... [Read More…]

Admin - 18:37:27 | Add a comment

Die Waarde van Vriendskap

Waarde van Vriendskap.jpg
Elke vrou het ‘n beste vriendin nodig. Soos die karakters in die film Bride Wars wat altyd geweet het hulle sal mekaar se hoofstrooimeisies wees. Al soek sy nog die man, is jou plekkie langs haar in die kerk lank reeds gereserveer. [Read More…]

Admin - 18:17:28 @ common | Add a comment