Hettie

du Plessis

Hettie du Plessis is 'n talentvolle fotograaf wat troues, verlowings, paartjies, gesinne, ensovoorts afneem.

Hettie is in 2009 as Kathu Fotografie Klub se Fotograaf van die Jaar aangewys en in 2013 was sy die Algehele Wenner in die ATKV Kathu-tak se Fotografie Kompetisie.

Op 11 Maart2016 het sy die Fotografie-afdeling van die VLV Sirkel Kalahari se Konferensie gewen!

Deur haar kamera lens, vang sy nie net kosbare oomblikke vas nie, sy maak ook sprokieswense waar!

We will be happy to receive your reservation.

 

  • * required fields