Hettie

du Plessis

Onneribome Boekwinkel

“Ek glo in die krag van stories. Ek glo dat ‘n goeie storie kan inspireer, motiveer, aktiveer en genees soos geen ander medium op aarde nie. Dit is my hoop dat Anna Emm (Pty) Ltd ‘n bron van sulke stories sal wees.” – Anna Emm

Onneribome Tydskrif

Onneribome is ‘n A4 glanstydskrif propvol kreatiewe idees, ietsie-vir-almal leesstof en stories van ons eie Kathu & Kuruman mense. Dit is ‘n spogtydskrif wat jou lus maak om kaalvoet in die Kalaharisand te stap en na sonbesies te luister.

Jeugboeke

A5 storieboeke met 100 bladsye elk, geskik vir lesers tussen 8 en 12 jaar.